Fintip het op 19 Maart, soos die afgelope 3 jaar, Vitality dag gehou. Kliënte kom en doen hulle bloed toetse by suster Anita. Dan ook hulle fiksheidstoetse by Sean, ons biokinetikus en dan kan hulle ook die dieetkundige, Liesl van Zyl sien. Fin Tip maak die lewe makliker van jou geldsake tot jou Vitality toetse. Kontak ons.