Hier by Fin Tip Fiansieële Dienste hou ons elke jaar ‘n Vitality dag, waar kliënte in ‘n vriendelike omgewing punt kan maak en Vitlality status te bou.
Met hoër status is die terugbetalings op die Discovery Lewenspolis en die Gesondheid Beskermer plan meer, asook nog baie ekstra voordele wat verdien kan word.
HIer is gewoonlik ‘n suster wat al die boedtoetse doen, ‘n Dieetkundige om die voedingsplanne met kliënte te bespreek en ook ‘n Biokinetitkus wat die fiksheidstoetse doen.
So word punte verdien, wat Vitality status bou.
Dit is maklik, gerieflik en alles op een plek. So verbeter Fin Tip Fiansiële Dienste hulle kliente se lewens.