Kom besoek gerus Fintip Finansiƫle dienste in Bloemfontein

Kom besoek Elsa Voster om te sien watter finansiƫle dienste jou sal pas. Wat jy nou benodig en wat jy nou in plek moet sit vir die toekoms.