Die jaar is by die halfpadmerk

Beste Kliënt Dis is verbasend watter groot verskil ’n klein bedraggie wat elke maand afgeknyp word aan jou finansies kan maak. Deur die ekstra bedraggies in jou verband in te betaal, kan jy duisende rande aan rente bespaar. Ons kyk hoe jy die volgende generasie ’n...